Thys en Trix
Please Note:
Discount AND/OR Specials
Discounts and Specials offers for under 18's and pensioners cannot be booked online due to verification requirements.
Reserved Seating
Selected peak Showtimes may have reserved seating.
Thys en Trix
Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige, onbeholpe polisiemanne. Thys is ’n bedagsame knoeier en Trix ’n ongeskikte, sexy rabbedoe. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat hulle die polisiediens wéér in die verleentheid stel. Speurder Solomons, ’n gesoute en passievolle speurder, ondersoek die bedrywighede van ’n misdaad-sindikaat in ’n eksklusiewe gholflandgoed buite Mosselbaai. Vanweë hulle ‘vanilla-voorkoms’ word Thys en Trix vir die eerste keer uitgesonder as die bekwaamste span om ’n ondersoek te lei. Die feit dat hulle moet voorgee om ’n getroude paartjie te wees om die ondersoek geloofwaardig te maak, bemoeilik die situasie. Solomons sal hulle vergesel, maar is glad nie ingenome met die feit dat hy die butler gaan wees nie.
To Book, Select a Date and Showtime.

Oops, show times are currently unavailable. Please try again later

Release Date 22 Jun 2018
Genre Comedy
Running Time 100
Age Restriction TBA
Cast Leandie du Randt Bosch Bouwer Bosch Brendon Daniels Charlie Bouguenon Deon Coetzee Zak Hendrikz Dorette Potgieter Ivan Zimmermann Chanell De Jager Carine Rous
Language Afrikaans
Director Quentin Krogn
Back